#ZuydamZest Episode 1

Zuydam Konsult kook met voedselkonsultant, Heleen Meyer, in ’n reeks kort kook-episodes. In die eerste episode berei Henk van Zuydam, eienaar van Zuydam Konsult, en Heleen ’n lekker pesto voor terwyl hulle gesels oor doeltreffende kombuisgereedskap, besigheidsfinansiering en passie! Net so belangrik soos die regte kombuisgereedskap is vir die beste resultate, maak suksesvolle rekeningkunde ook staat op die regte gereedskap.

 

Zuydam Konsult is ’n Xero Accounting Silver Partner. Zuydam is passievol oor gereedskap wat hulle kliënte se rekeningkundige prosesse stroomlyn en outomatiseer. Xero is ’n “cloud”-gebaseerde rekeningkundige stelsel vir klein tot mediumgrootte besighede.

 

Klik hieronder om meer te leer oor Xero as ’n rekeningkundige oplossing:
https://www.rustgold.co.za/xero-accounting/


Kontak Zuydam Konsult:
www.zuydam.co.za
Tel: 021 913 9745
E-pos: info@zuydam.co.za

Vir die resep, besoek: (Basiliekruidpesto)

 

Met dank aan Heleen Meyer en haar passievolle span. Besoek haar webwerf vir meer inligting: http://heleenmeyer.co.za

Musiek deur Francois Joubert

Video deur Johan Kok, Iseecreative

 

Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)